Bosveld Laerskool Staal Dam
Hierdie reservoir is op 8 Julie 2020 by Bosveld Laerskool in Lephalale, Limpopo Provinsie, opgerig. Die omstandighede rondom hierdie spesifieke reservoir was taamlik sensitief omdat
Bly op datum met die nuutste van Staalboer.
Hierdie reservoir is op 8 Julie 2020 by Bosveld Laerskool in Lephalale, Limpopo Provinsie, opgerig. Die omstandighede rondom hierdie spesifieke reservoir was taamlik sensitief omdat
Hierdie was een van ons groter en meer uitdagende projekte. Die kliënt, Sampada Agri, het ‘n totaal van 2 000m3 stoor kapasiteit benodig om hulle
Hierdie staal paneel dam is in September 2019 vir ‘n kliënt in Olifantsfontein in die noorde van Gauteng opgerig. Dit is ‘n water reservoir van 7.6m x 3.7m met ‘n inhoudskapasiteit van 168 000 liter. Die dam is met ‘n baie beperkte spasie opgerig, maar ten spyte hiervan het die oprigting redelik glad verloop. Die staal water dam is met ‘n skadunet opgerig.
This water reservoir tank was a pleasure to install. The client worked with us to ensure that the terrain was sufficiently prepared for us prior to the installation. This installation took place in Barberton, Mpumalanga, in September 2019. Here we installed a 16.7m x 2.5m steel water reservoir with a shade net that is being used for irrigation purposes. This irrigation reservoir holds 549 000 litres of water.
Ons geniet dit altyd as ons ‘n groter reservoir kan installeer. Hierdie watertenk is 18.2m x 2.5m en het ‘n kapasiteit van ongeveer 653 000
This water tank installation took place in Dullstroom, Mpumalanga in August 2019. This is a 6.1m x 1.9m steel water reservoir that holds 55 000 litres of water. This is a rather small water storage tank, but the Dullstroom scenery made this an exciting installation.
Toe COVID-19 tot ‘n pandemie verklaar is, is verskeie veldtogte bekendgestel met die doel om die algemene populasie in kennis te stel van die belangrikheid
Kontak besonderhede
Ons kundige spanne is beskikbaar om Staalboer produkte landswyd, so wel as internasionaal, op te rig. Ons is ook geregistreerde uitvoerders en ons produkte is ingenieurs-gesertifiseer.
+27 [0]83 226 8580
+27 [0]12 010 0095
sales@staalboer.co.za
jansmith@staalboer.co.za
Plot 798 Hoefyster Singel, Kameeldrift Oos, Pretoria, 0035
Werksure
Ons werk 5 dae per week en sommige groot vakansiedae. Kontak ons gerus gedurende ons werksure vir meer inligting oor Staalboer produkte.
Maandag To Vrydag : 8 vm – 5 nm
Saterdag : Gesluit
Sondag : Gesluit
Ons kundige spanne is beskikbaar om Staalboer produkte landswyd, so wel as internasionaal, op te rig. Ons is ook geregistreerde uitvoerders en ons produkte is ingenieurs-gesertifiseer.
+27 [0]83 226 8580
+27 [0]82 210 0999
+27 [0]60 992 0757
jan@staalboer.co.za
sales@staalboer.co.za
Plot 798 Hoefyster Singel, Kameeldrift Oos, Pretoria, 0035
Ons werk 5 dae per week en sommige groot vakansiedae. Kontak ons gerus gedurende ons werksure vir meer inligting oor Staalboer produkte.
Maandag To Vrydag : 8 vm – 5 nm
Saterdag : Gesluit
Sondag : Gesluit
© ALLE REGTE VOORBEHOU 2024. WEBWERF DEUR JUPITER DIGITAL. HOSTING DEUR host expert