Staalboer is een van die top vervaardigers van staalpaneeldamme in Suid-Afrika.
Met hoogtes van 1 tot 12 meter kan mens meer sien en vinniger reageer. Ons wagtorings word aanmekaar vasgebout en het vier 900mm x 900mm vensters vir ‘n onbelemmerde uitsig op u perseel.

Staalboer wagtorings het ‘n 360° uitsig vanaf vier vensters wat elk 900 mm x 900 mm groot is. Dit gee die sekuriteitswag die voordeel om die omliggende area te beskou.

Ons vervaardig hoogtes van 1.5m tot 12m. Hierdie torings stuur ‘n duidelike boodskap dat die gebied waargeneem word, en dat dit veilig en beskermd is.
DIE STAALBOER SPAN IS BESKIKBAAR VIR OPRIGTINGS LANDSWYD EN KRUISGRENS
ENIGE VRAE? SKAKEL ONS OP +27 (0)82 210 0999
KENNISGEWINGBORD: COVID-19
Ons kan weer ons produkte teen volle kapasiteit vervaardig
© Alle regte voorbehou 2020.
Webwerf deur Leandri & Co
Kontak besonderhede
Ons kundige spanne is beskikbaar om Staalboer produkte landswyd, so wel as internasionaal, op te rig. Ons is ook geregistreerde uitvoerders en ons produkte is ingenieurs-gesertifiseer.
+27 [0]83 226 8580
+27 [0]12 010 0095
admin@staalboer.co.za
jansmith@staalboer.co.za
Plot 798 Hoefyster Singel, Kameeldrift Oos, Pretoria, 0035
Werksure
Ons werk 5 dae per week en sommige groot vakansiedae. Kontak ons gerus gedurende ons werksure vir meer inligting oor Staalboer produkte.
Maandag To Vrydag : 8 vm – 5 nm
Saterdag : Gesluit
Sondag : Gesluit
Ons kundige spanne is beskikbaar om Staalboer produkte landswyd, so wel as internasionaal, op te rig. Ons is ook geregistreerde uitvoerders en ons produkte is ingenieurs-gesertifiseer.
+27 [0]83 226 8580
+27 [0]82 210 0999
+27 [0]60 992 0757
jan@staalboer.co.za
liz@staalboer.co.za
Plot 798 Hoefyster Singel, Kameeldrift Oos, Pretoria, 0035
Ons werk 5 dae per week en sommige groot vakansiedae. Kontak ons gerus gedurende ons werksure vir meer inligting oor Staalboer produkte.
Maandag To Vrydag : 8 vm – 5 nm
Saterdag : Gesluit
Sondag : Gesluit
© Alle regte voorbehou 2019.
Webwerf deur Leandri & Co