Staalboer Gallery

Staalboer is een van die top vervaardigers van staalpaneeldamme in Suid-Afrika. Beskou gerus ons gallery of skakel ons vir meer inligting. 

Ons kundige spanne is beskikbaar om Staalboer produkte landswyd, so wel as internasionaal, op te rig.

ENIGE VRAE? SKAKEL ONS OP+27 (0)82 210 0999