STAALBOER DIENSAANBIEDING

ONS HOOF DIENSTE

Staalboer is trots Suid-Afrikaans. Ons vervaardig staalpaneel damme, watertenkstaanders en wagtorings.

STAALPANEEL DAMME

Ons damme is van Z275 gegalvaniseerde staalplate en warm gegalvaniseerde buispype gemaak. Alle boute en moere is gegalvaniseerd. Die struktuur dra 'n tien jaar waarborg teen foutiewe materiaal en / of vakmanskap.

LEES MEER

WATERTENKSTAANDERS

Die staal platform is gegalvaniseerd en die staander is met ‘n deklaag geverf. Die staanders word voorsien met gegalvaniseerde boute, moere, en anker boute.

WATERTENKSTAANDERS

Die staal platform is gegalvaniseerd en die staander is met ‘n deklaag geverf. Die staanders word voorsien met gegalvaniseerde boute, moere, en anker boute.
LEES MEER

WAGTORINGS

Die struktuur word hoofsaaklik van hoekyster vervaardig en is ten volle warm gegalvaniseerd. Ons wagtorings word aanmekaar vasgebout om landwye en oorgrens aflewering te vergemaklik.

Ons reservoirs is van Z275 gegalvaniseerde staalplate en warm gegalvaniseerde buise gemaak. Alle boute en moere is gegalvaniseerd. Die struktuur dra 'n tien jaar waarborg teen foutiewe materiaal en / of vakmanskap.

ervare span

voordele van staalboer produkte

Ons damme het ‘n meer aangename voorkoms en beter weerstand teen windskade as geriffelde sink damme.

30 Jaar Ervaring

Staalboer is in 2003 gestig en het gegroei tot ‘n suksesvolle internasionale staalvervaardigingsonderneming.

ingenieur-gesertifiseer

Staalboer kan die oprigting vir u voltooi. Ons is ook geregistreerde uitvoerders en ons produkte is ingenieur-gesertifiseer.

10 jaar pro rata waarborg

Die voering is vervaardig van 500g blou poliësterversterkte PVC met uitstekende weerstand teen UV-lig. Ander voerings is ook beskikbaar.

10 jaar vakmanskap waarborg

Ons waterreservoirs hou ‘n tien jaar waarborg teen foutiewe materiaal en / of vakmanskap.

maklike installasie

Al die materiaal wat gebruik word voldoen aan die huidige ISO-standaarde. Ons kan ook op versoek en teen ‘n ekstra koste ‘n ingenieursertifikaat vir al ons strukture voorsien.

ERVARDE SPAN

voordele van staalboer produkte

Ons damme het ‘n meer aangename voorkoms en beter weerstand teen windskade as geriffelde sink damme.

30 Jaar Ervaring

Staalboer is in 2003 gestig en het gegroei tot ‘n suksesvolle internasionale staalvervaardigingsonderneming.

ingenieur-gesertifiseer

Staalboer kan die oprigting vir u voltooi. Ons is ook geregistreerde uitvoerders en ons produkte is ingenieurs-gesertifiseer.

10 jaar pro rata waarborg

Die voering is vervaardig van 500g blou poliësterversterkte PVC met uitstekende weerstand teen UV-lig.

10 jaar vakmanskap waarborg

Ons waterreservoirs hou ‘n tien jaar waarborg teen foutiewe materiaal en / of vakmanskap.

maklike installasie

Al die materiaal wat gebruik word voldoen aan die huidige ISO-standaarde. Ons kan ook op versoek en teen ‘n ekstra koste ‘n ingenieursertifikaat vir al ons strukture voorsien.

koste
effektief

beter windweerstand

10 jaar waarborg

Ons Geskiedenis

OOR ONS

Staalboer is ‘n trots Suid-Afrikaanse staal vervaardigingsmaatskappy in Pretoria, Gauteng. Ons is ‘n familie besigheid wat in 2003 gestig is deur Jan Andries Smith Snr. Ons vervaardig staalpaneel damme, tenkstaanders, sowel as wagtorings. Die onderneming het sedert 2003 gegroei en lewer tans dienste aan kliënte in verskeie lande soos Zimbabwe, Lesotho, Zambië, Botswana, Namibië, Eswatini (Swaziland), Uganda en Sri Lanka. Staalboer het al ongeveer 3600 projekte voltooi regoor Afrika, asook wêreldwyd.

Gestig In 2003
0
Jaar Ervaring
0
Projekte Voltooi
0

Ons Geskiedenis

OOR ONS

Staalboer is ‘n trots Suid-Afrikaanse staal vervaardigingsmaatskappy gebasseer in Pretoria en gestig in 2003. Staalboer het begin met die vervaardiging van watertenkstaanders, en in 2007 het Staalboer begin met die vervaardiging van staalpaneel damme. Staalboer het in 2011 verder uitgebrei met die vervaardiging van wagtorings.

Staalboer spog met die oprigting van damme, tenkstaanders, en wagtorings landswyd, so wel as internasionaal, in Afrika-lande soos Zimbabwe, Lesotho, Zambië, Botswana, Namibië, Eswatini (Swaziland), en Uganda.

Gestig In 2003
0
Jaar Ervaring
0
Projekte Voltooi
0

Vul die onderstaande vorm in en kry vandag ‘n gratis kwotasie.

vra 'n kwotasie aan

Vrae wat gereeld gevra word

Vrae

Nie een van ons damme het ‘n beton fondasie nodig nie, maar damme hoër as 1.9 m het ‘n betonskort nodig wat na die oprigting van die dam gegiet kan word.

Staalboer damme is van Z275 warm gegalvaniseerde staal plate gemaak en het ‘n minimum dikte van 1 mm. Die staal plate kan ook op versoek deur vlekvrye staal vervang word.

Vloeistof word deur ‘n blou, swart of grys polyesternetversterkte PVC-voering gemaak met nate wat deur ‘n hoë-frekwensie sweisproses gaan vir waterdigte verbindings. Die voeringmateriaal weerstaan ‘n wye verskeidenheid van chemikalieë en het ‘n uitstekende weerstand teen UV-lig.

Die dam word standaard met ‘n 50 mm aansluiting voorsien, maar enige grootte kan op versoek verskaf word.

Staalboer voorsien kliënte met ‘n stap-vir-stap-handleiding oor die voorbereiding van die oprigtings area voor die oprigting van die dam.

Daar moet water beskikbaar wees om die dam op te vul, ten minste tot by die uitlaat. Dit sal verseker dat die voering korrek binne die dam geplaas word. As daar geen water is wat die bodem van die voering bedek nie, kan die wind die voering uit die dam uit waai.

Daar moet iemand wees om te adviseer waar die in- en uitlate geleë moet wees.

Ons benodig 3 – 4 arbeiders.

Indien nodig, die materiaal vir die ringfondasie.

Ons moedig ons kliënte aan om self die installasie te doen. Staalboer voorsien kliënte met ‘n deeglike, stap-vir-stap-handleiding wat prente insluit.

Staalboer beoog om u ‘n bietjie gemoedsrus te gee deur ‘n 10 jaar waarborg op sy produkte teen foutiewe materiaal en/of vakmanskap te gee, en ‘n 10 jaar pro rata waarborg teen sonskade op die voering.

Staalboer is geleë in Kameeldrift-Oos, Pretoria.